In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys oë wat haar laat stotter – di...

Buy Now From Amazon

Product Review

In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys oë wat haar laat stotter – dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as dié iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posseëls versamel.En in Die reuk van verlange sien dr. Josslyn Neethling reeds drie jaar lank vrou-alleen om na ’n sendinghospitaal op die Keniaanse platteland. Maar dan daag haar eerste – en enigste – liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op, en onverwags brand daar in haar ’n oerverlange na hom.

Similar Products

Bewustelik joune (Afrikaans Edition)Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)Wilna Adriaanse-omnibus 2 (Afrikaans Edition)Eindspel (Afrikaans Edition)Verbode liefde (Afrikaans Edition)Dubbelspel (Afrikaans Edition)