4 komiese liefdesverhale:
Beenaf op 'n bussie €“ Adele Reynders
Toe steel hulle sowaar Danika Mouton se geliefde vyftienjaaroue kar die oggend waarop sy daarmee moet terugry Tzaneen toe. Het die noodlo...

Buy Now From Amazon

Product Review

4 komiese liefdesverhale:
Beenaf op 'n bussie €“ Adele Reynders
Toe steel hulle sowaar Danika Mouton se geliefde vyftienjaaroue kar die oggend waarop sy daarmee moet terugry Tzaneen toe. Het die noodlot dit so beskik dat sy 'n nuwe liefde moet leer ken? Of wag daar 'n ontnugtering op haar?
Turksvye in sy Boesem €“ Annico van Vuuren
Wanneer die 43jarige wewenaar Jan Smit se studenteseun 'n meisie van die stad plaas toe bring, neem hy aan dat hulle romanties bymekaar betrokke is ...
Vir elke man ... is daar 'n heksie €“ Jurie Mentz
Peertjie Deysel is grootgemaak met die wete €“ iemand wat disrespekvol teenoor 'n vrou optree, verdien niks minder as die dood nie. Al is daardie vrou 'n heks.
Uilskuiken se vuurvreter €“ Zelda van der Mescht
Piet is Uilskuiken se baas, en sy is 'n vrou al dra sy haar oupa se name. Op 'n dag broei daar ernstige onheil op die plaas uit en Piet besef dat sy die regte ding sal moet doen ... al is dit om haar nuwe liefde te verraai.

Similar Products

Afrikaanse Skrywers Omnibus 8 (Afrikaans Edition)Die verkeerde kuiergas (Afrikaans Edition)Rika du Plessis Omnibus 19 (Afrikaans Edition)Lizamore se onwillige nuwe eienaar (Afrikaans Edition)BRUID VIR DIE PERDEBOER (Afrikaans Edition)Satyn Omnibus 5 (Afrikaans Edition)MY DROOMHELD (Afrikaans Edition)Die rooikop se lot (Afrikaans Edition)