Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om ’n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke reg oor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. Sy kuier by die b...

Buy Now From Amazon

Product Review

Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om ’n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke reg oor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. Sy kuier by die babas gebore agter tralies, vier Kersfees in die tronk en gesels van aangesig tot aangesig met mesmoordenaresse, huurmoordenaresse, ’n kleptomaan en prostituut. Vrouens met bloed op hulle hande. Wat het so verskriklik skeef in hul lewens geloop? En is daar ’n mens agter die misdadiger?

Similar Products

Katelknaap (Afrikaans Edition)Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)