Didi gaan werk op die wynplaas Towerbos om te vergeet van haar ontroue man en sy eskapades met haar geld. Van ’n man wil sy nooit weer iets weet nie. Maar sy het nie daarmee rekening gehou dat Louis, Towerbos se eiena...

Buy Now From Amazon

Product Review

Didi gaan werk op die wynplaas Towerbos om te vergeet van haar ontroue man en sy eskapades met haar geld. Van ’n man wil sy nooit weer iets weet nie. Maar sy het nie daarmee rekening gehou dat Louis, Towerbos se eienaar, haar hart gaan steel nie.

So maklik is dit egter nie. Die egskeiding tussen haar en haar gierige man moet nog afgehandel word – en hy is vasberade om eers munt uit die situasie te slaan. Intussen kom daar ’n Mejuffrou Suid-Afrika op Towerbos aan wat skynbaar reeds Louis se hart verower het. En Didi se skatryk oupa is blykbaar nie wie sy gedink het hy is nie.

Sal Louis alles verstaan?


Similar Products

Verlief op die baas (Afrikaans Edition)Droom saam met my (Afrikaans Edition)Nou eers verlief (Afrikaans Edition)Spore in die wind (Afrikaans Edition)Omdat jy jy is (Afrikaans Edition)Een nag in Parys (Afrikaans Edition)