Een toweragtige week was al wat dit geverg het vir die skaam Lindsay Douglas om dolverlief te raak op die charismatiese Antonios Marakaios. Maar ná ’n warrelwindtroue blyk die druk en eensaamheid daarvan om die tro...

Buy Now From Amazon

Product Review

Een toweragtige week was al wat dit geverg het vir die skaam Lindsay Douglas om dolverlief te raak op die charismatiese Antonios Marakaios. Maar ná ’n warrelwindtroue blyk die druk en eensaamheid daarvan om die trotse Griek se vrou te wees, te veel vir Lindsay en is haar enigste uitweg om weg te gaan.
Nou het haar vasberade man teruggekeer met net een eis: dat sy ’n familiebyeenkoms moet bywoon in ruil vir ’n finale skeiding. Maar Antonios se stem stuur steeds rillings langs Lindsay se ruggraat af en herinner haar aan hulle intense begeerte na mekaar. Kan een week genoeg wees om wéér verlief te raak?

Similar Products

Omdat jy jy is (Afrikaans Edition)Nou eers verlief (Afrikaans Edition)Die Griek se dilemma (Modern) (Afrikaans Edition)Letitia en die lektor (Afrikaans Edition)