Drie van Annelize Morgan se beste verhale: In ’n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve deur seerowers na Arabië weggevoer en as slavin aan die wrede sjeik Salem Khidr verkoop. Sy aartsvyand, sjeik Xavier Jarad, ...

Buy Now From Amazon

Product Review

Drie van Annelize Morgan se beste verhale: In ’n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve deur seerowers na Arabië weggevoer en as slavin aan die wrede sjeik Salem Khidr verkoop. Sy aartsvyand, sjeik Xavier Jarad, raap haar egter voor sy neus weg. In Melktert en kaviaar droom liedjieskrywer Emma Steyn daarvan om haar eie liedjies op die verhoog te sing en Xander Vermeulen, die eienaar van ’n musiekmaatskappy, wil help. Maar haar eks, die sanger Ingo, kan als beduiwel. In Liefde sonder hawe bring Isabeau sewentien jaar van haar lewe op ’n seerowerskip deur terwyl die hoop vervaag dat sy haar jeugliefde weer sal sien. En dan verskyn seerowerjagter Armand du Bois op die toneel.

Similar Products

Annelize Morgan Omnibus 1 (Afrikaans Edition)Omnibus 5 (Afrikaans Edition)Annelize Morgan Omnibus 8 (Afrikaans Edition)Hartklop Omnibus 4 (Afrikaans Edition)Nuwe drome (Afrikaans Edition)