Zelda Fourie betrap haar man saam met sy minnares in hul slaapkamer toe sy onverwags van ’n oorsese besoek aan hul seun terugkeer Suid-Afrika toe. Sy word gekonfronteer met skuldgevoelens oor ’n huwelik van oor...

Buy Now From Amazon

Product Review

Zelda Fourie betrap haar man saam met sy minnares in hul slaapkamer toe sy onverwags van ’n oorsese besoek aan hul seun terugkeer Suid-Afrika toe. Sy word gekonfronteer met skuldgevoelens oor ’n huwelik van oor die twintig jaar wat nou aan skerwe lê. Sy het geglo dat sy alles gedoen en gegee het om vir haar man en seun ’n gerieflike en goedversorgde huis te gee. Haar dagtake het sy met entoesiasme aangepak, daarom maak dit haar man se verraad ondraaglik.

Zelda maak ’n afspraak met ’n prokureur en stelselmatig help Frans Jordaan haar om haar eie lewe en geluk weer in haar eie hande te neem.

Similar Products

My groot liefde (Afrikaans Edition)Jy is onvervangbaar (Afrikaans Edition)Omdat jy jy is (Afrikaans Edition)Held in blou jeans (Afrikaans Edition)Kantelpunt (Afrikaans Edition)Die rooikop se lot (Afrikaans Edition)Jy is huis vir my (Afrikaans Edition)