Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Waar liefde lê, Want daar’s skoenlappers en Heldergeel dag.

Waar liefde lê:
Lana sien regtig nie kans vir ...

Buy Now From Amazon

Product Review

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Waar liefde lê, Want daar’s skoenlappers en Heldergeel dag.

Waar liefde lê:
Lana sien regtig nie kans vir die passievolle omgewingskundige wat ’n Kilimandjaro-ekspedisie reël nie. Sy vrees berge. En sy vrees die uitwerking wat hierdie dinamiese en hartstogtelike man op haar het.

Want daar’s skoenlappers:
Gemma is ’n mediese dokter en Nick ’n oorlogsfotograaf. Boonop is hulle aangetroude familie. Maar op die een of ander manier vryf hulle mekaar telkens verkeerd op. Of is hulle eintlik onweerstaanbaar vir mekaar?

Heldergeel dag:
Cara en haar vriendin Lana se broer Henry kon mekaar nog nooit verdra nie. Of is dit maar hoe mense optree wat eintlik van die begin af te veel van mekaar gehou het? Hulle storie het al in Waar liefde lê en Want daar’s skoenlappers begin ...

Similar Products

Krummelpap in Parys (Afrikaans Edition)Omdat jy jy is (Afrikaans Edition)Blameer die skoenlapper (Afrikaans Edition)Reg vir my (Afrikaans Edition)Nuwe drome (Afrikaans Edition)Hoe om 'n hart te wen (Afrikaans Edition)#liefvirjou (Afrikaans Edition)Bewustelik joune (Afrikaans Edition)