Product Review
Terwyl Jojo ontrafel wat die waarheid agter skatryk Eduard Swiegelaar se moord is, dobber die geheime wat al ʼn eeu op Crystal Crags verswyg is boontoe en Zaan, Eduard se weduwee, staan in die brandpunt.