Product Review
In Londen sit Wilmien die orige “Batman†en sy pel mooi op hul plek. Hoe durf hulle haar op haar rokkie en hoëhakskoene takseer? Terug op eie bodem kry sy ’n skok: Batman van die moltrein is haar nuwe baas se seun.
Wilmien sorts out the meddlesome “Batman†and his friend on the London tube. How dare they judge her on her dress and shoes? Back at home a shock awaits her: Batman from the tube is her new boss’s son.








