Die Van Breda's was die perfekte gesin. Skatryk, suksesvol en geliefd. In 'n luukse landgoed buite Stellenbosch lei hulle oënskynlik 'n droomlewe. Tot alles oornag verander. Die grumoorde op Martin, sy vrou, Teresa, en hu...

Buy Now From Amazon

Product Review

Die Van Breda's was die perfekte gesin. Skatryk, suksesvol en geliefd. In 'n luukse landgoed buite Stellenbosch lei hulle oënskynlik 'n droomlewe. Tot alles oornag verander. Die grumoorde op Martin, sy vrou, Teresa, en hul seun Rudi skok die land tot stilstand. Julian Jansen, een van die eerste joernaliste op die toneel, besef dadelik: dié saak gaan buitengewone eise aan die polisie stel. Terselfdertyd raak die gebeure hom diep. Van die familie en vriende stort mettertyd hul harte teenoor Jansen uit, en 'n prentjie kom na vore van ouers raadop met 'n moeilike "eenkantkind", boonop met 'n dwelmprobleem... Kan dit wees dat die Van Breda's se eie kind die byl gelig het? Rapport-joernalis Julian Jansen volg die moordsaak dag en nag reg van die begin af. Nie net as verslaggewer vir die grootste Afrikaanse koerant nie, maar ook omdat hy die menslike sy van dié tragedie probeer verstaan.

Similar Products

Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)Ralph Haynes – Godfather van die Wes-Rand (Afrikaans Edition)Die Griekwastad Moorde: Die misdaad wat Suid-Afrika geruk het (Afrikaans Edition)Gifbeker (Afrikaans Edition)The President's Keepers: Those keeping Zuma in power and out of prison