Die rykmansdogter bevind haarself in 'n hulpelose situasie wanneer sy uitgeskop word deur haar stiefma. Sy "pas" Deon Joubert se huis op terwyl hy oorsee is, sodat sy 'n ander heenkome kan vind terwyl sy huis leeg is. Deon b...

Buy Now From Amazon

Product Review

Die rykmansdogter bevind haarself in 'n hulpelose situasie wanneer sy uitgeskop word deur haar stiefma. Sy "pas" Deon Joubert se huis op terwyl hy oorsee is, sodat sy 'n ander heenkome kan vind terwyl sy huis leeg is. Deon betrap die inbreker in sy strandhuis, en maak vir haar 'n aanbod wat sy nie van die hand kan wys nie. Haar enigste uitweg is om met Deon te trou sodat hy sy ergporsie kan behou en sy 'n dak oor haar kop het. Twee jaar gaan tog gou verby. Of so het hulle gedink.

Similar Products

Die eks-noodgeval (Afrikaans Edition)Reg vir my (Afrikaans Edition)Krummelpap in Parys (Afrikaans Edition)Hoe om 'n hart te wen (Afrikaans Edition)My groot liefde (Afrikaans Edition)'n Storieboekromanse (Afrikaans Edition)