Jennifer het rus en vrede vir haar siel kom soek op Paul se wildsplaas. Na ’n lewe van roem in haar oud orkes, voel hierdie plekkie tussen êrens en nêrens soos haar tuiste. Of dalk is dit Paul? Ja, hy voel soos ...

Buy Now From Amazon

Product Review

Jennifer het rus en vrede vir haar siel kom soek op Paul se wildsplaas. Na ’n lewe van roem in haar oud orkes, voel hierdie plekkie tussen êrens en nêrens soos haar tuiste. Of dalk is dit Paul? Ja, hy voel soos huis vir haar.

BONUSKORTVERHAAL!

Potensiële metgesel – Ria Richards
Oor ’n paar uur trou Bertus met Marelie en Letitia is desperaat om ’n metgesel te kry om haar na haar vorige kêrel se troue te vergesel. Sy kon dit skaars glo toe ’n engel Gabriël op sulke kort kennisgewing instem. Maar hoekom voel dit skielik vir Letitia of sy iets mis toe dit blyk asof Gabriël ook die bruidspaar ken.


Similar Products

Krummelpap in Parys (Afrikaans Edition)Reg vir my (Afrikaans Edition)Net myne (Afrikaans Edition)Die eks-noodgeval (Afrikaans Edition)