"Wanneer ʼn dossier uit ’n polisiekantoor verdwyn en onverklaarbaar tot ’n bloedige gruweldaad lei, raak vergelding Thinus Olckers se enigste lewensdoel.
Skatryk Patel, groteske oorlewende van ’n...

Buy Now From Amazon

Product Review

"Wanneer ʼn dossier uit ’n polisiekantoor verdwyn en onverklaarbaar tot ’n bloedige gruweldaad lei, raak vergelding Thinus Olckers se enigste lewensdoel.
Skatryk Patel, groteske oorlewende van ’n strafkamp in Sentraal-Afrika, koester ’n ou wrok wat ten alle koste bevredig moet word. Niks gaan hom stuit nie, ook nie Thinus Olckers nie.
Voor die wraaktogte van beide Olckers en Patel kom stroomop kaptein Dirk Bremer te staan. ’n Man wat hom min aan reëls en prosedure steur.
Dié drie, elk onverbiddelik op soek na sy eie soort geregtigheid, stuur in dolle vaart af op ’n botsing wat die hoogste tol sal eis."

Similar Products

Sewe-en-veertig (Afrikaans Edition)Zola (Afrikaans) (Afrikaans Edition)Jagter (Afrikaans Edition)Vywervrou: Mirre (Afrikaans Edition) (Vywervrou Trilogie Book 2)