Ninette se prokureur was voorheen as Ontgrendelde hart by Lapa uitgewers gepubliseer. Dit is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar.

Ninette het nie geweet sy het iewers ’n suster nie. Toe die geheim oopgev...

Buy Now From Amazon

Product Review

Ninette se prokureur was voorheen as Ontgrendelde hart by Lapa uitgewers gepubliseer. Dit is nou as e-boek by Amazon.com beskikbaar.

Ninette het nie geweet sy het iewers ’n suster nie. Toe die geheim oopgevlek word, verander haar hele lewe soos handomkeer.
Sy vind haar ridder op die wit perd, maar hy glo nie aan opregte liefde nie.
Haar suster se lewe word bedreig deur erfgename wat haar deel van die erfenis ook wil hê en Ninette se polisievriend spring in om te help.
Deur alles heen, groei Ninette se liefde vir die blonde prokureur, maar die pad strek eindeloos voor haar uit om sy hart te ontgrendel.

Similar Products

MOOISTE LIEFDE UIT GISTER SE AS (Afrikaans Edition)In haar wildbewaarder se arms & Potensiële metgesel (RomanzaLiefde) (Afrikaans Edition)As die Liefde Wink: Afrikaans EditionDie Liefde is 'n Avontuur: Afrikaans EditionKrummelpap in Parys (Afrikaans Edition)Hoe om 'n hart te wen (Afrikaans Edition)My groot liefde (Afrikaans Edition)