’n Heerlike verrassing – vier omnibusverhale in plaas van drie!So leeg die moederhart is die aangrypende verhaal van Heilna Serfontein se meedoënlose soektog na haar seun . . . en as vrou ontdek sy boonop vi...

Buy Now From Amazon

Product Review

’n Heerlike verrassing – vier omnibusverhale in plaas van drie!So leeg die moederhart is die aangrypende verhaal van Heilna Serfontein se meedoënlose soektog na haar seun . . . en as vrou ontdek sy boonop vir die eerste keer wat ware liefde is.Op pad na Kanaän is ’n diep geestelike verhaal van vreemdelinge wie se lewens onlosmaaklik ineengestrengel raak op Môrestond, ’n plek waarheen mense gaan om weer sin in hul bestaan te vind.Bergwind oor Karma is ’n lekkerlees-speurverhaal propvol liefde, spanning en intrige. Toe die versengende bergwind met die aanbreek van die Kersseisoen deur Erna Paulsen se karavaanpark begin waai en haar gemoedstoestand behoorlik omkrap, noem sy die wind op sy skeldnaam: moordwind!Net ná middernag is ’n speurverhaal met ’n waarlik verrassende einde. Toe die kerkhorlosie een Saterdagnag sy twaalf slae oor Driedoring uitbeier, word daar ’n moord gepleeg op dié rustige dorpie.

Similar Products

Ena Murray Omnibus 36 (Afrikaans Edition)Omnibus 1 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 35 (Afrikaans Edition)Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 40 (Afrikaans Edition)The President's Keepers: Those keeping Zuma in power and out of prisonOMNIBUS 1 (Afrikaans Edition)Rika du Plessis Omnibus 19 (Afrikaans Edition)Erfgenaam vir Groenvlei: van Rooiberg tot in Suid-Wes Afrika (Afrikaans Edition)