Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.
Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense...

Buy Now From Amazon

Product Review

Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.
Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek.
Maar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees?

Similar Products

die slegte vrou (Afrikaans Edition)Die verkeerde kuiergas (Afrikaans Edition)Geluk By Die Ongeluk (Afrikaans Edition)Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Rots Op My Rug (Afrikaans Edition)Wanneer die son weer skyn (Afrikaans Edition)Kasteel van geheime (Afrikaans Edition)ELANA (Afrikaans Edition)My Lewe in 'n Tas (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)