Tien jaar ná die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. 'n Ou kennis spoor haar op...

Buy Now From Amazon

Product Review

Tien jaar ná die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. 'n Ou kennis spoor haar op, en haar nuwe lewe word bedreig. Gaan sy weer vlug, soos sy soveel keer in die verlede gedoen het? Of gaan sy hierdie keer veg?
Sy het rustig geraak, hier op Klipgooi. Vriende gemaak, 'n tentatiewe verhouding begin. Alles hang nou in die weegskaal. En sy sal enigiets doen om die verlede finaal te besweer.

Waarskuwing: hierdie boek bevat geweld en sekstonele!

Similar Products

Die verkeerde kuiergas (Afrikaans Edition)Die Wraak is ... Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Rots Op My Rug (Afrikaans Edition)My Optelkind (Afrikaans Edition)Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Erfgenaam vir Groenvlei: van Rooiberg tot in Suid-Wes Afrika (Afrikaans Edition)My Lewe in 'n Tas (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Ninette se prokureur (Afrikaans Edition)ELANA (Afrikaans Edition)