Na ’n heerlike somerromanse raak Breggie verloof aan die opwindende Werner Gouws. Die galante heer vertoon egter sy ware intensies tydens hul verlowingspartytjie; waartydens Breggie ook sy ouer broer ontmoet. Dié b...

Buy Now From Amazon

Product Review

Na ’n heerlike somerromanse raak Breggie verloof aan die opwindende Werner Gouws. Die galante heer vertoon egter sy ware intensies tydens hul verlowingspartytjie; waartydens Breggie ook sy ouer broer ontmoet. Dié beskuldig haar sommerso dat sy is ’n flerrie en ’n fortuinsoeker.

Gebreek, besluit Breggie om wraak te neem, maar dan blyk dit dat ouboet Marius is dalk nie so sleg soos die res van sy familie nie … of is hy ook maar net agter een ding aan?

Similar Products

Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)BOSHOEK SE NUWE INTREKKER (Afrikaans Edition)