Nicolette het ’n oordeelsfout gemaak.

Nou, nege maande later, verander haar eensame bestaan op verskeie vlakke wanneer sy saam met die geheimsinnige man in woonstel ‘16’ afry in die hysbak en i...

Buy Now From Amazon

Product Review

Nicolette het ’n oordeelsfout gemaak.

Nou, nege maande later, verander haar eensame bestaan op verskeie vlakke wanneer sy saam met die geheimsinnige man in woonstel ‘16’ afry in die hysbak en in kraam gaan. Hy help haar om by die hospitaal te kom en, alhoewel hy na die tyd baie behulpsaam en ordentelik optree teenoor haar en haar klein babatjie, kan Nicolette nie anders as om te dink dat hy meer soek as net vriendskap nie. Geen man is so goed en verdraagsaam nie, veral nie teenoor ’n enkelma van ’n pasgebore baba nie! En wat is nogal die kastige ‘projek’ wat hy alewige as verskoning gebruik waarom hy nie gereeld kan kom kuier nie?

Nicolette se verstand sê dat hy haar net aan ’n lyntjie hou vir ingeval, maar haar hart skree LIEFDE!

Similar Products

Die Wraak is … Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)My Lewe in ’n Tas (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)Liewer ’n Stalkneg (Junior Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Liefde vir ’n feëprinses (Afrikaans Edition)