Katrien staan op trou met ’n man wat haar alles sal gee. ’n Maand voor die bruilof verklaar hy egter dat hy wil nooit kinders hê nie. Ten einde hierdie toekomstige leemte in haar lewe te verwerk, gaan stap K...

Buy Now From Amazon

Product Review

Katrien staan op trou met ’n man wat haar alles sal gee. ’n Maand voor die bruilof verklaar hy egter dat hy wil nooit kinders hê nie. Ten einde hierdie toekomstige leemte in haar lewe te verwerk, gaan stap Katrien in die berge. Daar word sy beseer toe sy gly en val, maar word gehelp deur ’n eksentrieke bergman en sy hond.

Katrien moet nou besluit of sy vir altyd in ’n weelderige, maar kinderlose huwelik wil wees, en of sy alles moet laat vaar om uit te vind wie is die aantreklike bergman wat homself so afsonder van die wêreld.

Similar Products

Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Die Wraak is ... Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)My Lewe in 'n Tas (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Liewer 'n Stalkneg (Junior Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Want hy praat tjoklits (Afrikaans Edition) (Romanza)Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)Die Dominante Eienaar van Mabulangu: Afrikaans Edition