Hierdie is 'n heelwat langer boek as Rika se gewone Romanza's, 'n liefdesverhaal. Elana vlug toe haar man haar weer eens aanrand omdat sy nie kon swanger raak nie. Daarna vind sy uit sy is wel swanger, en besluit om op haar ...

Buy Now From Amazon

Product Review

Hierdie is 'n heelwat langer boek as Rika se gewone Romanza's, 'n liefdesverhaal. Elana vlug toe haar man haar weer eens aanrand omdat sy nie kon swanger raak nie. Daarna vind sy uit sy is wel swanger, en besluit om op haar grootouers se bankrot Karoo plaas te gaan wegkruip omdat haar kind nie so ‘n man as pa verdien nie. Haar lewe is egter steeds nie maanskyn en rose nie, want op die ou plaas tref sy plakkers aan, en ook ‘n wildvreemde man wat in sy karavaan langs die rivier woon. Haar pad loop wrede kronkels voor daar eindelik ‘n winkende lig in die verte begin skyn, en sy begin wonder of dit eindelik die swart in haar verlede sal kan wegdryf en sy weer ‘n normale lewe kan hê.

Similar Products

My Optelkind (Afrikaans Edition)MOOISTE LIEFDE UIT GISTER SE AS (Afrikaans Edition)WOLK VAN GELUK (Afrikaans Edition)Hoe om 'n hart te wen (Afrikaans Edition)Krummelpap in Parys (Afrikaans Edition)Blameer die skoenlapper (Afrikaans Edition)Lisa se geheim (Afrikaans Edition)