Madelie loop haar vas in die ongenaakbaarheid van die eienaar van die plaas waar sy gaan Au pair wees. Hy sê sy sal nie deug vir die werk nie, maar ‘n moedswilligheid in haar dring aan vir drie maande proeftydperk. ...

Buy Now From Amazon

Product Review

Madelie loop haar vas in die ongenaakbaarheid van die eienaar van die plaas waar sy gaan Au pair wees. Hy sê sy sal nie deug vir die werk nie, maar ‘n moedswilligheid in haar dring aan vir drie maande proeftydperk. ‘n Tyd volg wwarin hulle baie van mekaar leer, beproewings saam deurmaak, en besef hul kan nie teen die aantrekkingskrag tussen hulle stry nie. Maar die alewige slang in die paradys maak ook haar opwagting en gooi dinge lelik deurmekaar ...

Similar Products

ELANA (Afrikaans Edition)MOOISTE LIEFDE UIT GISTER SE AS (Afrikaans Edition)Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)Die Liefde is 'n Avontuur: Afrikaans Edition'n Bruid vir Don Richardo: Afrikaans EditionKatrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Die Wraak is … Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)