Tersia se ouers is jare gelede geskei en nou laat weet iemand haar dat haar vervreemde pa sterwend is. As sy hom wil gaan groet, moet sy dit vandag nog doen. Maar hoe doen sy dit, sonder om vir Ivan Romeneske, die seun van h...

Buy Now From Amazon

Product Review

Tersia se ouers is jare gelede geskei en nou laat weet iemand haar dat haar vervreemde pa sterwend is. As sy hom wil gaan groet, moet sy dit vandag nog doen. Maar hoe doen sy dit, sonder om vir Ivan Romeneske, die seun van haar pa se tweede vrou daar raak te loop? Ivan was haar eerste en grootste liefde. Maar hy was ook deel van 'n groep 'kommuniste' wat hier is om ons land, ons mans, ons kinders en ons minerale te steel, aldus haar oorlede ma.

Similar Products

Omdat jy jy is (Afrikaans Edition)'n Ridder vir Sanna, & Steeds Henk (Afrikaans Edition)Moed vir die liefde (Afrikaans Edition)Hoe die liefde werk (Afrikaans Edition)Spore in die wind (Afrikaans Edition)HERFSGELUK (Afrikaans Edition)Vir nou, altyd en daarna (Afrikaans Edition)