Ena Murray se “Paradys-sage” is ’n familieverhaal wat oor vier geslagte strek en enige hedendaagse TV-sepie die loef afsteek wat betref rykheid aan intrige. Die verhale in hierdie omnibus is Die dieper dro...

Buy Now From Amazon

Product Review

Ena Murray se “Paradys-sage” is ’n familieverhaal wat oor vier geslagte strek en enige hedendaagse TV-sepie die loef afsteek wat betref rykheid aan intrige. Die verhale in hierdie omnibus is Die dieper droom, Huise van klei, Soekers na die son en Terug na Eden. Die gemene deler in al vier heerlike verhale is die Karooplaas genaamd Paradys.

Similar Products

Ena Murray Omnibus 36 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 40 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 35 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 26 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 11 (Afrikaans Edition)Omnibus 1 (Afrikaans Edition)Sarah du Pisanie Omnibus 6 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 21 (Afrikaans Edition)