In Skaduwees van gister beleef matrone Anmar Cloete ’n krisis wanneer die nuwe superintendent maatreëls instel wat haar pos letterlik oornag oorbodig maak. Boonop word daar ’n nuwe dokter – Clive Coer...

Buy Now From Amazon

Product Review

In Skaduwees van gister beleef matrone Anmar Cloete ’n krisis wanneer die nuwe superintendent maatreëls instel wat haar pos letterlik oornag oorbodig maak. Boonop word daar ’n nuwe dokter – Clive Coertze, haar gewese verloofde! – aangestel.In Die geleende bruid gaan Charmain na die indrukwekkende landgoed van haar verdwene man, Arnold, net om daar gekonfronteer te word met die feit dat hy pas aan sy jeugvriendin verloof geraak het! En boonop stel Arnold se broer vir Charmaine aan gaste voor as sy vrou, terwyl Arnold self maak of hy haar glad nie ken nie!En in Bruid van die Heerengracht verskyn daar aan die Kaap twee here wat albei daarop aanspraak maak om die enigste ergenaam van die skatryk gestorwe graaf De Brecy te wees. Anne Mie Tredoux verloor haar hart aan Egmont, die man wat volgens alle aanduidings die indringer is...

Similar Products

Ena Murray Keur 14 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 11 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 35 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 25 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 21 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 30 (Afrikaans Edition)Omnibus 1 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 10 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 33 (Afrikaans Edition)