In ’n Bruidegom vir Lille moet Lille Jacquard met Philippe Bidault, ’n man wat sy nie ken nie, trou om haar erfporsie te bekom. Die geldwolf Louis Pacquin vertrek saam met Lille na die Kaap, oënskynlik om ha...

Buy Now From Amazon

Product Review

In ’n Bruidegom vir Lille moet Lille Jacquard met Philippe Bidault, ’n man wat sy nie ken nie, trou om haar erfporsie te bekom. Die geldwolf Louis Pacquin vertrek saam met Lille na die Kaap, oënskynlik om haar bruidegom te help soek, maar wat is sy ware motiewe? Toe Lille impulsief vir graaf René de Louvois tot ’n tweegeveg uitdaag, raak sy ál meer in ’n web van leuens verstrik. In Die spookvrou van Santa Catalina kom die avontuurlustige Juanita de Ramiro, oftewel die “spookvrou”, teen boekanier én seerower te staan. Maar die dag toe sy De Gramont voor haar bemanning verneder, begin sy beheer verloor . . . oor haar hart én haar lewe. En in Bruid uit die vreemde reis Franse edelvrou Jacqueline na die suidpunt van Afrika nadat sy ’n brief van haar verdwene tweelingbroer ontvang. Maar loop sy dalk oopoë in ’n lokval in wat deur Estienne de Savoye, die man wat sy van haar pa se moord verdink, vir haar gestel is?

Similar Products

Ena Murray Keur 11 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 14 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 9 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 12 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 3 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 13 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 30 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 16 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 24 (Afrikaans Edition)