In Agter die masker word die beeldskone Tania Roux feitlik onherkenbaar vermink in ’n motorongeluk. Ook haar gees het ’n knou gekry – sal dit weer kan herstel?In Bruid uit die vreemde onderneem die jong ...

Buy Now From Amazon

Product Review

In Agter die masker word die beeldskone Tania Roux feitlik onherkenbaar vermink in ’n motorongeluk. Ook haar gees het ’n knou gekry – sal dit weer kan herstel?In Bruid uit die vreemde onderneem die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye  ’n bootreis na die suidpunt van Afrika; sy is op soek na haar broer wat spoorloos verdwyn het en is onbewus dat sy dalk oop-oë in ’n lokval inloop.En in Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man, dr. Ben Roux, reeds ’n egskeiding aanhangig gemaak het . . .

Similar Products

Ena Murray Omnibus 30 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 10 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 21 (Afrikaans Edition)Lente in 'n bottel (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 38 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 14 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 37 (Afrikaans Edition)Rika du Plessis Omnibus 19 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 17 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 36 (Afrikaans Edition)