Hierdie opeenvolgende romans gaan oor die aangrypende ervarings van ’n jong meisie uit die onderdorp wat uiteindelik die vrou van ’n vooraanstaande politikus word. In As die wind daaroor gaan ontdek die agti...

Buy Now From Amazon

Product Review

Hierdie opeenvolgende romans gaan oor die aangrypende ervarings van ’n jong meisie uit die onderdorp wat uiteindelik die vrou van ’n vooraanstaande politikus word. In As die wind daaroor gaan ontdek die agtienjarige Nickey dat sy swanger is . . . pas nadat haar skoolkys, Terence, vertrek het om grensdiens te gaan verrig. Ramp volg op ramp . . . en ná die nuus dat Terence gesterf het in ’n landmynontploffing, willig Nickey eindelik in om te trou met sy pa, Christian Basson.In Die wind het gaan lê volg ons die onstuimige verloop van Nickey en Christian se huweliklewe ná dit aan die lig kom dat Terence steeds lewendig is . . .

Similar Products

Christine le Roux Keur 2 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 11 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 40 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 14 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 26 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 24 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 39 (Ena Murray-omnibus) (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 10 (Afrikaans Edition)Ettie Bierman Keur 12 (Afrikaans Edition)