Drie van Ena se beste verhale: In Waters van Silóa tref die ergste moontlike lot vir Petra Prinsloo: die huwelik van haar beeldskone suster met dokter Eugene Minnaar, die één man wat vir Petra als beteken. Sy wend h...

Buy Now From Amazon

Product Review

Drie van Ena se beste verhale: In Waters van Silóa tref die ergste moontlike lot vir Petra Prinsloo: die huwelik van haar beeldskone suster met dokter Eugene Minnaar, die één man wat vir Petra als beteken. Sy wend haar tot die eksklusiewe kliniek van beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my ook beeldskoon. In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter, baas van die spogplaas Rietkuil, verontwaardig toe hy sien sy nuwe voorman is toe al die tyd ’n “voorvrou”. Maar Nicolette Bezuidenhout ken van haar man staan. En toe ontpop die rabbedoe-“voorman” boonop in ’n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere. En in En die verlange bly het skatryk sosiale vlinder Wouda Kellerman jarelank haar neus opgetrek vir Nak, al sê hy van kleintyd af hy gaan met haar trou. Toe die resessie vir haar en haar ouers armoede bring, is Nak haar enigste toevlug. Maar nou lê Wouda elke aand en luister beangs na die naggeluide op die wildplaas Nhlangani en wonder hoe Nak so kon verander het . . .

Similar Products

Ena Murray Keur 11 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 10 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 14 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 7 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 12 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 36 (Afrikaans Edition)Christine le Roux Keur 2 (Afrikaans Edition)NUWE BELOFTES (Afrikaans Edition)