In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van ’n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal...

Buy Now From Amazon

Product Review

In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van ’n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word?
In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huisbou. Michael is ’n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan ’n rolstoel, word Marina se bondgenoot en vertroueling.
In Regters oor gister het Fred en Anita Preller twintig jaar tevore ’n verkeerde besluit omtrent hul dogter, Mignon, en haar tweelingbroer, Steve, geneem – ’n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van ’n verbode liefde hou.

Similar Products

'n Bruid vir Don Richardo: Afrikaans EditionEna Murray Keur 6 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 9 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 11 (Afrikaans Edition)