Product Review
Toe die vyfde finalis van 'n skoonheidskompetisie verdwyn voor hulle die wenner kon kies, is almal verslae. Haar vriend, Walter wou haar daardie aand gevra het om sy vrou te word. Tydens Sarita se ontvoering word sy so wreed behandel dat haar gesig erg beskadig word, en sy neem haar voor indien sy hierdie nagmerrie oorleef, sy nie gaan toelaat dat Walter naby haar kom nie. Hy mag haar nie so sien nie ... — at undefined






