Vroeër jare was Mariska as 'n lae klas bywoner op Lindes Landoed behandel. Onregverdig word sy en haar ouers van die plaas af weggejaag. Om finansiële redes beland Mariska in 'n verlowing wat haar teen die krop steek. ...

Buy Now From Amazon

Product Review

Vroeër jare was Mariska as 'n lae klas bywoner op Lindes Landoed behandel. Onregverdig word sy en haar ouers van die plaas af weggejaag. Om finansiële redes beland Mariska in 'n verlowing wat haar teen die krop steek. Die wiel draai, en toe Mariska die dag teruggaan Lindes Landgoed toe as die eienares van al drie plase, tref sy die vorige eienaar se seun,Herman wat haar baie seer gemaak het aan as die een plaas se bestuurder. Vonke spat, maar die lewe het sy eie manier van verloop, en die twee beleef die een ding na die ander wat die verloop van die verhaal op verskeie maniere raak.

Similar Products

Die verkeerde kuiergas (Afrikaans Edition)Die rooikop se lot (Afrikaans Edition)Een laaste somer (Afrikaans Edition)Wanneer die son weer skyn (Afrikaans Edition)ANDERKANT DIE HORISON (Afrikaans Edition)Die stadsjapie se moses (Afrikaans Edition)Lizamore se onwillige nuwe eienaar (Afrikaans Edition)Ryk en roekeloos (Afrikaans Edition)Troukoors (Afrikaans Edition)Een nag in Parys (Afrikaans Edition)