Die vonke spat toe Danica en Werner in vreemde omstandighede kennis maak. Hulle stamp kop, die een so hardekwas soos die ander, met Bertie, die engelkind met die liggaam van ‘n groot man en die verstand van ‘n ki...

Buy Now From Amazon

Product Review

Die vonke spat toe Danica en Werner in vreemde omstandighede kennis maak. Hulle stamp kop, die een so hardekwas soos die ander, met Bertie, die engelkind met die liggaam van ‘n groot man en die verstand van ‘n kind, in die middel. Om dinge verder te kompliseer, is daar Werner se broer met die sluwe brein, Dillon die krimineel, en Werner se eksverloofde, Malinda.

Similar Products

KNEG VAN LIEFDE (Afrikaans Edition)Lizamore se onwillige nuwe eienaar (Afrikaans Edition)Een laaste somer (Afrikaans Edition)Die verkeerde kuiergas (Afrikaans Edition)Die stadsjapie se moses (Afrikaans Edition)