Lorna huur ’n woonstel by die ongelooflik aantreklike professor Arno Retief en raak onmiddellik op hom verlief. Sy is egter lugtig vir mans, want het Dewald haar nie soos ’n warm patat vir ’n ander meisi...

Buy Now From Amazon

Product Review

Lorna huur ’n woonstel by die ongelooflik aantreklike professor Arno Retief en raak onmiddellik op hom verlief. Sy is egter lugtig vir mans, want het Dewald haar nie soos ’n warm patat vir ’n ander meisie gelos nie?

Sy besef haar kanse om Arno se hart te wen is maar skraal, want die een beeldskone vrou na die ander daag by sy huis op, en vir nog ’n Dewald-episode sien sy nie kans nie.

Dan is daar Adriaan wat in haar belangstel, maar sy reputasie is ver van onkreukbaar, en skielik wil Dewald haar ook terughê …

Al wat Lorna wil weet, is of haar droomman Arno haar ook sal liefkry …

Similar Products

Nou eers verlief (Afrikaans Edition)Verlief op die baas (Afrikaans Edition)'n Stukkie perfeksie (Afrikaans Edition)Een nag in Parys (Afrikaans Edition)Droom saam met my (Afrikaans Edition)Suikersoetsonde (Afrikaans Edition)