Giselle is doodgelukkig met haar lewe, en van liefde wil sy niks weet nie, want dis bloot vlietend en laat gebroke harte agter.

Toe sy dokter Ben Joubert ontmoet, kan sy nie verstaan hoekom haar hele wese op so ...

Buy Now From Amazon

Product Review

Giselle is doodgelukkig met haar lewe, en van liefde wil sy niks weet nie, want dis bloot vlietend en laat gebroke harte agter.

Toe sy dokter Ben Joubert ontmoet, kan sy nie verstaan hoekom haar hele wese op so ’n vreemde manier op hom reageer nie. En die begeerte om die hele tyd by hom te wees? Sy kan tog sekerlik nie verlief wees nie, al sê haar vriendinne ook dis presies wat haar “makeer”.

Ben se soene die naweek by die see verander haar siening van die liefde, maar wat van vervelige Frik, haar kêrel? En die meisie wat Ben in die oog het? Sy het immers ’n verantwoordelikheid teenoor hulle ook, of maak sy ’n fout?

Similar Products

Nou eers verlief (Afrikaans Edition)Verlief op die baas (Afrikaans Edition)'n Stukkie perfeksie (Afrikaans Edition)Suikersoetsonde (Afrikaans Edition)Droom saam met my (Afrikaans Edition)Liefde deur 'n lens (Afrikaans Edition)