Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? Na twaalf wou Renate ’n ferm streep trek, want die opsies van ’n spiertier tot ’n IT nerd is yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nomm...

Buy Now From Amazon

Product Review

Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? Na twaalf wou Renate ’n ferm streep trek, want die opsies van ’n spiertier tot ’n IT nerd is yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer?

BONUSKORTVERHAAL!
Slegs vir volwassenes – Madi Hanekom
Maryke Retief besef ’n vrou wil mos darem weet dat haar man haar begeerlik vind, selfs na al die jare van saamwees. Die plan wat sy in haar rooi stilettos beraam, gaan haar man se hart weer behoorlik laat klop.


Similar Products

Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)My groot liefde (Afrikaans Edition)Want hy praat tjoklits (Afrikaans Edition) (Romanza)