Wanneer die nuusredakteur van Die Telegraaf vermoor word en 'n onbekende die koerant skakel met nog nuus oor die onwettighede van 'n bekende politikus, kring die gebeure veel verder uit as 'n trefferkoerantstorie. Hoogspanni...

Buy Now From Amazon

Product Review

Wanneer die nuusredakteur van Die Telegraaf vermoor word en 'n onbekende die koerant skakel met nog nuus oor die onwettighede van 'n bekende politikus, kring die gebeure veel verder uit as 'n trefferkoerantstorie. Hoogspanning teen die polsende agtergrond van 'n dagblad.

Die skrywer van hierdie heerlike spanningsverhaal was sy lewe lank ’n joernalis. Hy was redakteur van twee koerante – Oosterlig en Rapport – en het sy eerste boek, Sweepslag, geskryf terwyl hy adjunk-redakteur van Die Burger was. Sedertdien het meer as ’n dosyn boeke, meestal spanningsverhale, uit sy pen verskyn.

Similar Products

Medusa (Afrikaans Edition)Prooi (Afrikaans Edition)Jagter (Afrikaans Edition)Die laaste advokaat (Afrikaans Edition)Met Moord in Remissie (Afrikaans Edition)Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)Sondag (Afrikaans Edition)