'n Wrok dwing jou terug na die plek van oorsprong; na die man wie se beeld jou jare lank teister tot die dood toe. En dit is waar Willem Visser hom bevind: op die drumpel van die dood. Maar daar is nog een taak wat hy moet v...

Buy Now From Amazon

Product Review

'n Wrok dwing jou terug na die plek van oorsprong; na die man wie se beeld jou jare lank teister tot die dood toe. En dit is waar Willem Visser hom bevind: op die drumpel van die dood. Maar daar is nog een taak wat hy moet volbring voordat hy bereid is om sy lot finaal te aanvaar: die smalende Louis Viljoen moet dood.

Similar Products

Ikarus (Afrikaans Edition)Skuldig (Afrikaans Edition)Vlam van die Salamander (Afrikaans Edition)Spertyd vir MoordDie laaste advokaat (Afrikaans Edition)