Die tragedie van sy gesin se dood in 'n tref-en-trap-ongeluk laat Coen, top-misdaadverslaggewer, perspektief verloor. Hy drink te veel en kan nie van die gedagte loskom dat hy die eintlike teiken van die moordenaar was nie. ...

Buy Now From Amazon

Product Review

Die tragedie van sy gesin se dood in 'n tref-en-trap-ongeluk laat Coen, top-misdaadverslaggewer, perspektief verloor. Hy drink te veel en kan nie van die gedagte loskom dat hy die eintlike teiken van die moordenaar was nie. Geleidelik begin hy deur sy dranknewels die deurmekaar legkaart van 'n bose aanslag wat in Tafelbaai gaan plaasvind, inmekaarpas. Duisende lewens is op die spel in die komplot.

Similar Products

Testament vir Twisfontein (Afrikaans Edition)Spertyd vir Moord (Afrikaans Edition)Met Moord in Remissie (Afrikaans Edition)Die laaste advokaat (Afrikaans Edition)Sterligromanse (Afrikaans Edition)Kamikaze (Afrikaans Edition)Tuisland (Afrikaans Edition)Sirkus (Afrikaans Edition)Moordvis (Afrikaans Edition)Dekmantel (Afrikaans Edition)