Wanneer 'n bekende afgetrede advokaat, Otto Falck, besluit om die
vermeende moordenaar van 'n middeljarige egpaar op 'n kleinhoewe buite
Bloemfontein te verdedig, geskied dit ná groot innerlike wroeging. Sy

Buy Now From Amazon

Product Review

Wanneer 'n bekende afgetrede advokaat, Otto Falck, besluit om die
vermeende moordenaar van 'n middeljarige egpaar op 'n kleinhoewe buite
Bloemfontein te verdedig, geskied dit ná groot innerlike wroeging. Sy
beminde is immers ná 'n kaping verkrag en vermoor. 'n Voormalige
joernalis, Coen de Beer, wat met sy eie persoonlike probleme worstel,
help die advokaat om dieper te delf. De Beer se pad kruis met dié van
die onstuitbare Sue Enslin, en hulle beland in 'n maalkolk vol
geheime, spanning en moord. Dit blyk dat daar veel meer agter die
moorde steek as wat aanvanklik vermoed is.
Die Laaste Advokaat is 'n boeiende roman met 'n verrassende ontknoping.

Similar Products

Spertyd vir Moord (Afrikaans Edition)Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)Ys (Afrikaans Edition)Met Moord in Remissie (Afrikaans Edition)Vlam van die Salamander (Afrikaans Edition)Gifbeker (Afrikaans Edition)Testament vir Twisfontein (Afrikaans Edition)die slegte vrou (Afrikaans Edition)Moordvis (Afrikaans Edition)Eindspel (Afrikaans Edition)