Liezel besef gou dat Arend vir haar meer as ‘n leermeester geword het. Maar sy is ryk, en Arend glo sy is ‘n bedorwe rykmanskind soos Zelda – sy eens verloofde – is, en hy weier om weer by so iemand...

Buy Now From Amazon

Product Review

Liezel besef gou dat Arend vir haar meer as ‘n leermeester geword het. Maar sy is ryk, en Arend glo sy is ‘n bedorwe rykmanskind soos Zelda – sy eens verloofde – is, en hy weier om weer by so iemand betrokke te raak.
Tog smag hulle na mekaar, wil hulle nie net geestelik nie, maar fisies ook aan mekaar behoort in elke sin van die woord. Dan tree Zelda weer sy lewe binne, en Liezel en Arend besef sommer gou hulle skeiding is onafwendbaar.
Die waarheid het egter altyd ‘n manier om uit te kom, en waar liefde nie kan loop nie, kruip dit voort tot vervulling bereik is…

Similar Products

Gelukkige nommer 13 & Slegs vir volwassenes (RomanzaLiefde) (Afrikaans Edition)Wanneer die son weer skyn (Afrikaans Edition)MOOISTE LIEFDE UIT GISTER SE AS (Afrikaans Edition)In haar wildbewaarder se arms & Potensiële metgesel (RomanzaLiefde) (Afrikaans Edition)As die Liefde Wink: Afrikaans EditionStoppelbaardsoene in Santorini (Afrikaans Edition)