Product Review
Volledige Bybel in Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992. Hierdie Bybelvertaling is meer betekenis-gebaseerd as die 1933/1953-vertaling en slaag uitstekend in sy doel om Afrikaanssprekendes binne en buite die kerk aan te spreek in ’n eietydse dog waardige Afrikaans.











