Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Hierdie hersiene vertaling is die trotse pr...

Buy Now From Amazon

Product Review

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë. Daar is voetnote wat die teks verhelder deur addisionele inligting, alternatiewe vertalings en aanhalings uit die Ou Testament, asook agt volkleur-kaarte.
Hierdie uitgawe bevat die volledige teks van die NUWE LEWENDE VERTALING se Nuwe Testament.

Similar Products

Die Boodskap (eBoek): Die Bybel in hedendaagse Afrikaans (Afrikaans Edition)Die Bybel NLV (eBoek) (Afrikaans Edition)DIE BYBEL: Afrikaans 1983-vertaling (Afrikaans Edition)