DIE BOODSKAP is 'n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met 'n enig-in-sy-soort-fokus.
Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP:
- Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in 'n taal en idioom wat elke A...

Buy Now From Amazon

Product Review

DIE BOODSKAP is 'n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met 'n enig-in-sy-soort-fokus.
Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP:
- Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in 'n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.
- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
- Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.
- Dit bied 'n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.

Similar Products

DIE BYBEL: Afrikaans 1983-vertaling (Afrikaans Edition)The Stellenbosch Mafia: Inside the Billionaire's ClubDie Bybel NLV NT (eBoek) (Afrikaans Edition)Die Bybel NLV (eBoek) (Afrikaans Edition)DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling (Afrikaans Edition)Die vrou in die blou mantel (Afrikaans Edition)Medusa (Afrikaans Edition)