Die juweel in sy plan! Daar was ’n tyd toe Loukas Sarantos ’n lyfwag vir een van die wêreld se rykste mans was. Nou is die meedoënlose Griek ’n bestuurshoof wat self lyfwagte het. En sy jongste aan...

Buy Now From Amazon

Product Review

Die juweel in sy plan! Daar was ’n tyd toe Loukas Sarantos ’n lyfwag vir een van die wêreld se rykste mans was. Nou is die meedoënlose Griek ’n bestuurshoof wat self lyfwagte het. En sy jongste aanwins beteken dat hy eindelik kan wraak neem op Jessica Cartwright – die enigste vrou wat hom nog ooit verlaat het.

As die gesig van Loukas se nuwe, luukse juweliersmaatskappy, moet Jessica – wat voorheen buite sy bereik was – aan hom verantwoording doen. En hy gaan hom verlustig in elke oomblik wat sy in sy beheer is! Maar toe die kole van die vuur wat tussen hulle gebrand het, weer opvlam, besef Loukas dat Jessica moontlik die kosbaarste juweel in sy besit is . . .

Similar Products

Robyn se ongetemde man (Afrikaans Edition)Suikersoetsonde (Afrikaans Edition)Hoe die liefde werk (Afrikaans Edition)