Product Review
Stella herstel by die gastehuis Paradys ná die ontnugtering van haar huwelik. Chris kom ondersoek daar naby ’n vliegtuigongeluk en leer haar weer vertrou. Maar dan daag haar eksman op …