Product Review
Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. DÃt is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in ’n strooijonker, Wynand Raath, se mooi oë. Skielik is liefde nie net in storieboeke nie, maar ook vir haar.







