Elandsbaai asiel is as Skuilplek Elandsbaai by Lapa uitgewers gepubliseer. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.
Waarom vlug die skatryk erfgenaam van ‘n florerende modehuis na ‘n klein Weskusdorpi...

Buy Now From Amazon

Product Review

Elandsbaai asiel is as Skuilplek Elandsbaai by Lapa uitgewers gepubliseer. Dit word nou as e-boek by Amazon.com aangebied.
Waarom vlug die skatryk erfgenaam van ‘n florerende modehuis na ‘n klein Weskusdorpie toe? En waarom gebruik sy ‘n skuilnaam? Hierdie spannende liefdesverhaal is geweef om ‘n gesogte erfporsie, ‘n gierige stieffamilie, en ‘n weerlose erfgenaam wat die slagoffer word van ‘n komplot van mense wat haar koelbloedig uit die weg wil ruim. Maar daar is ook die liefde van Erwee… en Francis se smagting om aan hom te behoort.

Similar Products

Wanneer die son weer skyn (Afrikaans Edition)HERFSGELUK (Afrikaans Edition)Sterligromanse (Afrikaans Edition)'n Ridder vir Sanna, & Steeds Henk (Afrikaans Edition)Omdat jy jy is (Afrikaans Edition)TIMOTHY Afrikaans Edition: Afrikaans Edition