Ena Murray skryf met seldsame insig oor die liefde tussen mense, en beeld ook met groot begrip die skadukant daarvan uit. Diena van Die Eike is ’n roman wat die leser ’n onvergeetlike blik gee in die hart van �...

Buy Now From Amazon

Product Review

Ena Murray skryf met seldsame insig oor die liefde tussen mense, en beeld ook met groot begrip die skadukant daarvan uit. Diena van Die Eike is ’n roman wat die leser ’n onvergeetlike blik gee in die hart van ’n vrou wat deur die smeltkroes van die lewe moes gaan omdat sy té liefgehad het. Die benaming “Diena van Die Eike” is die somtotaal van wat sy word – weg van die hoofstroom van die lewe, buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. In Soveel blye dae kom die tergende vrae aan die bod: Hoe leef ’n vrou voort wanneer alles binne haar gesterf het? En hoe herwin sy respek vir haarself en vertroue in haar medemens? En in Helder is die nag beleef Hugo ’n Damaskuspad-ervaring. Deur dure ervaring moet hy uiteindelik leer dat geluk nooit van hartseer geskei kan word nie

Similar Products

Ena Murray Omnibus 22 (Afrikaans Edition)Ena Murray Keur 9 (Afrikaans Edition)Die verkeerde kuiergas (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 23 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 17 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 25 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 38 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 24 (Afrikaans Edition)Ena Murray Omnibus 19 (Afrikaans Edition)